Word 'n vennoot

Ons weet mos almal op aarde het finansies/geld nodig om dinge te laat gebeur.Die Breathe-
wegbreke ook. Ons doen dit, omdat God dit op ons harte gedruk het en daarom glo en weet ons Hy
sal voorsien. Hy werk deur MENSE. JOU.

Deur finansieel by te dra vir Breathe maak jy dit moontlik vir iemand om n Breathe-wegbreek by te woon en God se liefde en omgee te kom "proe en ervaar" , so bou jy saam aan God se Koninkryk en maak ook dissiples.

Jy het saad in die grond en ons weet mos,saad in die grond gee n oes. (en onthou " you can never outgive God…..!")Luk 6:38 "Give, and it shall be given unto you; good measure, pressed down, and shaken together, and running over, shall men give into your bosom.)

Bankbesonderhede
Nedbank
Rekeningnommer
119 044 1225
Takkode
198765
Kontak ons
  • Erika: 082 904 3102
  • E-pos: erikabeetge@gmail.com